top of page

So...dis die storie, goeie nuus vir motoriste wat sukkel om 'n "slot" te kry.

  • Writer: Editor
    Editor
  • Dec 4, 2020
  • 1 min read


Die Departement van Vervoer het uiteindelik besef ons sukkel om ons lisensies te hernu. Alle motoriste wie se bestuurslisensie tussen 26 Maart 2020 en 31 Desember 2020 verval, het nou tot 31 Augustus 2021 om dit te hernu. Neem asseblief kennis dit sluit nie jou motorvoertuiglisensie in nie.





Comments


  • Facebook
  • Twitter
  • LinkedIn

©2020 by So dis die Storie. Proudly created with Wix.com

bottom of page