top of page

SO... DIS DIE STORIE
Nuus: Welcome
Search


So...dis die storie, in trane oor Kaavan wat 'n nuwe maatjie het!
Foto (REUTERS/STRINGER) Ai, om te lees hoe hierdie pragtige olifant uiteindelik gered is, maak mens se dag. Cher het vir jare probeer...

Editor
Dec 4, 20201 min read
2 views
0 comments


So...dis die storie, goeie nuus vir motoriste wat sukkel om 'n "slot" te kry.
Die Departement van Vervoer het uiteindelik besef ons sukkel om ons lisensies te hernu. Alle motoriste wie se bestuurslisensie tussen 26...

Editor
Dec 4, 20201 min read
3 views
0 comments


So... dis die storie, gisteraand se familie vergadering
Nelson Mandelabaai Metro het nou die volgende strenger maatreëls, Aandklokreël Verkoop van alkohol Sosiale byeenkomste John Steenhuisen,...

Editor
Dec 4, 20201 min read
3 views
0 comments



Editor
Dec 4, 20200 min read
0 views
0 comments


So...dis die storie, wat jy moet weet van die nuwe kubermisdaad wetgewing
Die oomblik as President Ramaphosa die nuwe wetgewing teken sal die volgende boodskappe onwettig wees. Om 'n boodskap te stuur wat 'n...

Editor
Dec 3, 20201 min read
3 views
0 comments


So...dis die storie, ons mond water oor The Gatsby!
Foto( Eric Nathan/Alamy) Beplan julle dalk 'n vakansie na die Kaap? Sit in die GPS, Super Fisheries en gaan smul aan die beroemde Gatsby!...

Editor
Dec 3, 20201 min read
2 views
0 comments



Editor
Dec 3, 20200 min read
0 views
0 comments


So...dis die storie, Brittanje gee die groen lig vir die Pfizer- BioNTech Covid-19 inenting.
Foto (REUTERS/Dado Ruvic) Brittanje is die eerste land wat die Covid-19 inenting goed gekeur het. Volgens Reuters sal die inenting so...

Editor
Dec 2, 20201 min read
3 views
0 comments


So... dis die storie, beskerm jouself só teen bedrog.
In Augustus het ons almal gehoor van die "data breach" by Experian. Gister het dieselfde by ABSA gebeur. The South African het berig dat...

Editor
Dec 2, 20201 min read
3 views
0 comments


So...dis die storie, Ramaphosa in vergadering oor moontlike inperking vir die Oos en Wes Kaap.
Die afgelope paar weke het Covid-19 gevalle in die Oos en Wes Kaap weer gestyg. Dit klink asof daar 'n moontlikheid kan wees dat die...

Editor
Dec 2, 20201 min read
5 views
0 comments



Editor
Dec 2, 20200 min read
0 views
0 comments


So...dis die storie, ouers wat hulle kinders beskerm teen die EFF.
Maandagoggend het ons almal die sosiale media posts gesien oor wat in Brackenfell gebeur het. Die woede en frustrasies van die ouers oor...

Editor
Nov 10, 20201 min read
11 views
0 comments


So...dis die storie, Malema se wit regspan
Soos altyd is daar drama wanneer dit kom by Julius Malema. Die week was die grootste vraag, hoekom het hy 'n wit regspan? Malema en...

Editor
Oct 30, 20201 min read
9 views
0 comments



Editor
Oct 30, 20200 min read
0 views
0 comments


So...dis die storie, hierdie is die pragtigste verduideliking van ons land.
As jy hartseer of mismoedig voel oor Suid-Afrika, hierdie woorde is besonders. Author Unknown I sit here quietly thinking about what it...

Editor
Oct 28, 20203 min read
53 views
0 comments


So...dis die storie, hierdie maskers vir dowes is briljant!
Nkululeko Lehapa die stigter van Busani Clothing Enterprise het onlangs maskers vir dowes bekend gestel. Hierdie trots Suid-Afrikaanse...

Editor
Oct 28, 20201 min read
10 views
0 comments


So...dis die storie, ons President is in self-isolasie.
President Cyril Ramaphosa het in 'n verklaring laat weet dat hy nou self-isoleer. Dit is nadat iemand positief getoets het by die...

Editor
Oct 28, 20202 min read
5 views
0 comments


So... dis die storie, Kaapstad en Johannesburg wil wegbeweeg van Eskom.
Foto: Waldo Swiegers | Bloomberg Dié twee stede is van plan om meer volhoubare bronne van energie te implementeer. Die hoofrede hiervoor...

Editor
Oct 28, 20203 min read
4 views
0 comments



Editor
Oct 28, 20200 min read
0 views
0 comments


So... dis die storie, Jacaranda FM help boere na verwoestende brande.
Binne 72 uur het luisteraars van Jacaranda FM R1,290,454 miljoen ingesamel om boere te help wat alles verloor het weens die veldbrande...

Editor
Oct 27, 20201 min read
6 views
0 comments
Nuus: Blog2
Nuus: Subscribe
bottom of page