So...dis die storie, Brittanje gee die groen lig vir die Pfizer- BioNTech Covid-19 inenting.
- Editor
- Dec 2, 2020
- 1 min read

Foto (REUTERS/Dado Ruvic) Brittanje is die eerste land wat die
Covid-19 inenting goed gekeur het.
Volgens Reuters sal die inenting so vroeg as volgende week al beskikbaar wees.
"The government has today accepted the recommendation from the independent Medicines and Healthcare products Regulatory Agency (MHRA) to approve Pfizer-BioNTech’s COVID-19 vaccine for use,”
Brittanje se inentingskomitee sal besluit watter prioriteitsgroepe die inenting sal kry; inwoners van versorgingsoorde, gesondheids- en sorgpersoneel, bejaardes en mense wat klinies uiters kwesbaar is, sal eerste aan die beurt wees.
Lees gerus die berig van Reuters.
Comments