So... dis die storie... Die EFF dreig om besighede te besoek wat nie UIF betaal het nie.
Editor
Oct 27, 2020
1 min read
Die EFF het vanoggend op Twitter gesê dat alle maatskappye wat aansoek gedoen het vir UIF, 48 uur het om hulle werkers te betaal.Die publiek is gevra om vir die EFF name te gee van dié maatskappye wat hulle werkers nie betaal het nie en dan sal die EFF hulle "spesiaal gaan besoek".
Comments