top of page

So...dis die storie, hierdie nuwe tegnologie kan jou foon blok, maar met goeie rede.

  • Writer: Editor
    Editor
  • Oct 23, 2020
  • 1 min read



Al by die huis gekom en vergeet om jou DSTV te betaal en dis gedeaktiveer, tot en met jy die uitstaande bedrag oorbetaal het? Wel, Thinkadam 'n Suid-Afrikaanse maatskappy het tegnologie ontwikkel wat jou Android foon tydelik of permanent kan blok, tot en met jy jou maandelikse kontrakbetaling gemaak het. Dis nie 'n app wat jy kan verwyder nie en jou foon sal onbruikbaar wees tot en met jy die selfoonverskaffers betaal het. Volgens Business Insider kan hierdie tegnologie ook gebruik word in skole, waar die kinders se sosiale media en kameras tydelik afgeskakel word gedurende skoolure. Lees gerus die berig van Business Insider.

Comments


  • Facebook
  • Twitter
  • LinkedIn

©2020 by So dis die Storie. Proudly created with Wix.com

bottom of page