So...dis die storie, hierdie SA aanlyn Airbnb ervaring is nou een van die bestes in die wêreld.
- Editor
- Oct 22, 2020
- 1 min read

Wou jy nog altyd saam met haaie geduik het maar voel nog effe skrikkerig?
Justin Blake 'n Suid-Afrikaanse Marinebioloog het 'n perfekte aanlyn oplossing gekry.
Meet a Real Life Shark Scientist is nou een van die mees populêre aanlyn Airbnb ervarings in die wêreld. Justin wys vir sy gaste hoe om haaie te volg in die oseaan en hoe navorsers ongelooflike informasie van die haaie se lewens ontdek. Volgens Business Insider het Justin al meer as R150 000 ingesamel vir haai en bewaringspogins. Gaan lees gerus die berig van Business Insider.
Comments