So... dis die storie, Jacaranda FM help boere na verwoestende brande.
- Editor
- Oct 27, 2020
- 1 min read

Binne 72 uur het luisteraars van
Jacaranda FM R1,290,454 miljoen ingesamel om boere te help wat alles verloor het weens die veldbrande in die Vrystaat.
Good Things Guy het berig dat voormalige Springbok-slot, Bakkies Botha, 'n beroep aan Jacaranda FM luisteraars gedoen het om 'n konvooi vragmotors te ondersteun met voer, sowel as mediese voorraad, om verbrande diere te behandel.
Vrydag oggend het Jacaranda FM se Good Morning Angels 'n donasie van R50,000 gegee om die boere te help en so het dit gegroei tot oor die miljoen rand.
Lees gerus die berig van Good Things Guy en hoe om verder te help.
Comments