So...dis die storie, jong boer veg vir sy lewe na ‘n verwoestende veldbrand in die Vrystaat.
- Editor
- Oct 21, 2020
- 1 min read
Updated: Oct 23, 2020

Tewie Nel is in ‘n kritieke toestand nadat hy twee - en derde graadse brandwonde opgedoen het. Hy was een van talle boere wat probeer het om die veldbrande in die Vrystaat te help blus.
Volgens berigte het betogers die verwoestende vure begin wat 100 000 hektaar plase in Hoopstad, Christiana en Hertzogville vernietig het.
Die VF Plus het in ‘n verklaring gesê: “Ontevrede inwoners van Tokologo het uit protes ‘n watertenk aan die brand gesteek, waarna duisende hektaar weens wegholveldbrande verwoes is.”
Lees die berig van News24 en kyk na die YouTube video van Renaldo Gouws wat die vraag stel, “Who started the Free State Fires?”
Comments