top of page

So... dis die storie, R89 m. se opgraderings vir lede van Parlement se behuising.

  • Writer: Editor
    Editor
  • Oct 22, 2020
  • 1 min read


Moet mens lag of huil? Wel volgens Mzwandile Sozana moet 245 lede van Parlement se eenhede opgeknap word aangesien hulle vervalle geraak het. Die prys van die opgraderings, R89miljoen Maar dié voorstel by die Parlement het nie goed afgeloop nie. Die komitee het hewig kritiek gelewer oor die onnodige vertraging van die projekte, asook dat sommige van die opgraderings onnodig is. As gevolg van die vertragings het die koste van die projekte aansielik gestyg. Thandi Modise, Speaker van die Nationale Raad het volgens Business Tech gesê dat die Parlement nie R25 miljoen gaan spandeer om kombuise oor te doen nie. Lees die berig van Business Tech.

Comentários


  • Facebook
  • Twitter
  • LinkedIn

©2020 by So dis die Storie. Proudly created with Wix.com

bottom of page