So...dis die storie, Ramaphosa in vergadering oor moontlike inperking vir die Oos en Wes Kaap.
- Editor
- Dec 2, 2020
- 1 min read

Die afgelope paar weke het Covid-19 gevalle in die Oos en Wes Kaap weer gestyg.
Dit klink asof daar 'n moontlikheid kan wees dat die "hotspots" 'n mini lockdown kan kry.
'n Mini lockdown het Business Tech berig is vir 6 dae, waar daar geen troues, begrafnisse, of " superspreader events" mag plaasvind nie.
Volgens Business Insider het Alan Winde die volgende gesê:
Western Cape Premier Alan Winde, who has noted a 73% increase in infections in the Cape Town metro and a 117% surge along the Garden Route, says that local government is exploring the potential of a localised lockdown but only as a last resort.
Lees gerus die berigte van Business Insider en Business Tech.
Comments