top of page

So... dis die storie, ses spokerige, "hare rys in jou nek" plekke wat jy kan besoek.

  • Writer: Editor
    Editor
  • Oct 23, 2020
  • 1 min read



Meeste van ons het grootgeword met 'n spookstorie of jy dit geglo het of nie. Dalk later in jou lewe het jy in 'n hotel gebly en was seker jy het iets vreemds beleef maar kan dit nie verduidelik nie. Getaway het ses skrikkerige plekke gekies wat ( as jy braaf genoeg is) kan besoek of sommer die aand daar slaap. So pak julle tasse en gaan op 'n spokerige avontuur! 1. The Owlhouse


2. Nottingham Road Hotel


3. Mountain Park Hotel


4. Kimberley Club en Boutique Hotel


5. Kempton Park Hospital


6. Notre Dame Convent



Gaan lees gerus die berig van Getaway

Comments


  • Facebook
  • Twitter
  • LinkedIn

©2020 by So dis die Storie. Proudly created with Wix.com

bottom of page