top of page

SO... DIS DIE STORIE
Nuus: Welcome
Search


So...dis die storie, hoe kriminele nou jou motor kan steel.
As iemand jou bel en sê dat daar fout is met jou motor se opsporingtoestel maak eers seker dat dit wel die waarheid is. Die nuutste...

Editor
Oct 27, 20201 min read
3 views
0 comments


So...dis die storie, ma wat baba verkoop se borgtog geweier.
Yamnekela Nkote (21) het 10 Oktober geboorte gegee en haar baba aan Beauty Shonnei Simoto (30) vir 'n "fooi" verkoop, sonder dat die pa...

Editor
Oct 27, 20201 min read
4 views
0 comments


So... dis die storie... Die EFF dreig om besighede te besoek wat nie UIF betaal het nie.
Die EFF het vanoggend op Twitter gesê dat alle maatskappye wat aansoek gedoen het vir UIF, 48 uur het om hulle werkers te betaal. Die...

Editor
Oct 27, 20201 min read
5 views
0 comments



Editor
Oct 27, 20200 min read
0 views
0 comments


So...dis die storie, partytjie...partytjie...partytjie
Die naweek het kuierplekke in Sandton en Midrand verskeie Covid-19 regulasies nie na gekom nie . TimesLIVE het berig dat 300 mense by...

Editor
Oct 26, 20201 min read
5 views
0 comments



Editor
Oct 26, 20200 min read
0 views
0 comments


So... dis die storie, ses spokerige, "hare rys in jou nek" plekke wat jy kan besoek.
Meeste van ons het grootgeword met 'n spookstorie of jy dit geglo het of nie. Dalk later in jou lewe het jy in 'n hotel gebly en was...

Editor
Oct 23, 20201 min read
12 views
0 comments


So...dis die storie, hierdie nuwe tegnologie kan jou foon blok, maar met goeie rede.
Al by die huis gekom en vergeet om jou DSTV te betaal en dis gedeaktiveer, tot en met jy die uitstaande bedrag oorbetaal het? Wel,...

Editor
Oct 23, 20201 min read
4 views
0 comments


So... dis die storie, die regering besef nou dat ons 'n voedselkrisis sal hê sonder ons boere.
Hertzogville, Hoopstad en Christiana is tot niet. Vee en bokke lewendig verbrand, 100 000 hektaar se plase tot die grond toe afgebrand....

Editor
Oct 23, 20202 min read
88 views
0 comments



Editor
Oct 23, 20200 min read
0 views
0 comments


So...dis die storie, hierdie SA aanlyn Airbnb ervaring is nou een van die bestes in die wêreld.
Wou jy nog altyd saam met haaie geduik het maar voel nog effe skrikkerig? Justin Blake 'n Suid-Afrikaanse Marinebioloog het 'n perfekte...

Editor
Oct 22, 20201 min read
3 views
0 comments


So... dis die storie, jy gaan mooi moet ry anders verloor jy dalk jou lisensie.
Die regering het 'n voorstel gepubliseer in die staatskoerant oor die nuwe wetgewing rondom die AARTO Straf- puntestelsel. As dit...

Editor
Oct 22, 20201 min read
5 views
0 comments


So... dis die storie, R89 m. se opgraderings vir lede van Parlement se behuising.
Moet mens lag of huil? Wel volgens Mzwandile Sozana moet 245 lede van Parlement se eenhede opgeknap word aangesien hulle vervalle geraak...

Editor
Oct 22, 20201 min read
3 views
0 comments


So...dis die storie, 2 SAPD lede word gevonnis oor vals klag van die k-woord
Luitenant-kolonel Annemarie Oosthuizen het 'n dissiplinêre proses teen twee adjudant -offisiere, Sedisa Tikoe en Chris Mphana begin,...

Editor
Oct 22, 20201 min read
2 views
0 comments



Editor
Oct 22, 20200 min read
0 views
0 comments


So...dis die storie, dié miervretertjie val eers uit ‘n boom en is toe amper geëet deur twee voëls.
Die baba miervreter in Australië het ‘n rowwe dag gehad. Eers het die kleintjie uit ‘n boom geval en was amper geëet deur twee voëls wat...

Editor
Oct 21, 20202 min read
15 views
0 comments


So...dis die storie, jong boer veg vir sy lewe na ‘n verwoestende veldbrand in die Vrystaat.
Tewie Nel is in ‘n kritieke toestand nadat hy twee - en derde graadse brandwonde opgedoen het. Hy was een van talle boere wat probeer ...

Editor
Oct 21, 20201 min read
17 views
0 comments


So...dis die storie, jy gaan jou TV lisensie moet betaal al kyk jy op jou skootrekenaar.
Ja... Julle het reg gehoor. Die nuwe plan is om verbruikers van Netflix te forseer om nou hulle TV lisensie te betaal al het jy nie 'n TV...

Editor
Oct 21, 20202 min read
4 views
0 comments


So...dis die storie, bruide woedend oor bekende winkel wat hulle deure sluit.
Eurobride het sonder kennisgewing hulle deure gesluit en talle bruide se droomdag is nou ‘n nagmerrie.
‘n Handgeskrewe brief is teen...

Editor
Oct 21, 20206 min read
20 views
0 comments



Editor
Oct 21, 20200 min read
2 views
0 comments
Nuus: Blog2
Nuus: Subscribe
bottom of page